Backpain

Rugpyn

Meer as 80% van volwassenes ervaar rugpyn op een of ander stadium in hul lewens, maar net omdat dit so ’n algemene probleem is, beteken dit nie jy kan of moet dit bloot net ignoreer nie. “So een keer elke paar maande skiet hierdie verskriklike pyn deur my rug en slat my asem weg,” vertel Carola Spies (42), ’n tuisteskepper van Kaapstad. “Vir so drie of wat dae moet ek net in die bed lê, plat op my rug.

Continue reading